CABSA

CABSA is ‘n geloofsgebasseerde nie-regeringsorganisasie wat daarop fokus om kerke, kerk- en gemeenskapsleiers te bemagtig en ondersteun om verantwoordelik betrokke te wees by die MIV-epidemie.

Het jy vrae of uitdagings rondom MIV/Vigs? Weet dat jy by CABSA nie alleen kundige leiding nie, maar ook deernisvolle ondersteuning sal vind?