Vroeëkindontwikkeling
Die waarde van leesgroepe en waarom gemeentes kan oorweeg om uit te reik deur middel van stories: Nioma Venter, PSD van die NGK Wes-Kaap se Diensgroep, DIACONIA, vertel wat hul werk
Sorg vir die skepping/Care for creation
Die droogte en waterkrisis in die Wes Kaap laat ons opnuut ons afhanklikheid van God besef. In moeilike tye het ons ‘n behoefte om te bely wat ons glo. Op die Wes Kaap Sinode
Suid Kaap Brande
Getuienisse kan gekyk word deur na Bybelmedia se YouTube kanaal te gaan: youtube/bybelmedia. Op die kanaal gebruik die soekterm “Impakstories”. Die speellys sal oopmaak. Die volgende getuienisse is beskikbaar: 12.1 Omgeeliefde 1 Plettenbergbaai
Diakonaat van kerk is deel van missionale kerkwees
Oor die nood in die wêreld hoef mens nie veel te sê nie – ons almal word daagliks gekonfronteer met mense wat op straat leef, werklose mense, geweld teen kinders en vroue, geweld teen die aarde, die uitbuiting van mense.
Vrygemaak… daarom gee ons om
Liefhê, omgee, barmhartigheid bewys, versorg en skuiling bied is vir ons onlosmaaklik deel van Christen-wees. In ons viering van die Reformasie in 2017 word ons opnuut herinner in watter teologiese oortuigings hierdie lewensdeugde ingebed is
Die nugtere mistiek van Andrew Murray
Teologiese en sosio-politieke ontwikkelinge het in Suid-Afrika daartoe bygedra dat ’n bevindelike tradisie van veral die 19de-eeuse Afrikaanse kerklikelewe op die agtergrond verdwyn het. Hierdie ireniese en transformatiewe tradisie is toenemend in die 20ste eeu verdring deur ’n kille intellektualisme en ’n dorre leersuiwerheid.