Diakonaat van kerk is deel van missionale kerkwees
Oor die nood in die wêreld hoef mens nie veel te sê nie – ons almal word daagliks gekonfronteer met mense wat op straat leef, werklose mense, geweld teen kinders en vroue, geweld teen die aarde, die uitbuiting van mense.