Die PJJS Lategan-trustfonds bied jaarliks studiebeurse en hulpverlening aan hulpbehoewende nasate en nie-nasate van PJJS Lategan.
Aansoekers moet lidmate van die NG Kerk wees. Toekennings word jaarliks na winsverklarings, gewoonlik na April, gemaak. Volg hierdie skakels na die aansoekvorms:
Die SKDD Onderwysfonds van die VGK bied jaarliks studiebeurse aan hulpbehoewende studente vir tersiêre opleiding.
Aansoekers moet lidmate van die VG Kerk wees. Toekennings word jaarliks na winsverklarings, gewoonlik teen Desember, gemaak. Volg hierdie skakel na die aansoekvorms: