About Diaconia Admin

This author has not yet filled in any details.
So far Diaconia Admin has created 6 blog entries.

Vroeëkindontwikkeling

2018-08-23T07:42:13+02:0010 February 2018|Categories: Videos|

Die waarde van leesgroepe en waarom gemeentes kan oorweeg om uit te reik deur middel van stories: Nioma Venter, PSD van die NGK Wes-Kaap se Diensgroep, DIACONIA, vertel wat hul werk behels: Wat kan ware verandering in Suid Afrika bring:

Sorg vir die skepping/Care for creation

2018-02-10T14:35:38+02:0010 February 2018|Categories: Videos|

Die droogte en waterkrisis in die Wes Kaap laat ons opnuut ons afhanklikheid van God besef. In moeilike tye het ons ‘n behoefte om te bely wat ons glo. Op die Wes Kaap Sinode se YouTube kanaal, kan die DagZero-belydenis, asook sewe liturgiese watermomente (in datumvolgorde van die sewe Sondae in Lydenstyd) besigtig word.

Suid Kaap Brande

2017-10-18T14:23:28+02:0018 October 2017|Categories: Videos|

Getuienisse kan gekyk word deur na Bybelmedia se YouTube kanaal te gaan: youtube/bybelmedia. Op die kanaal gebruik die soekterm “Impakstories”. Die speellys sal oopmaak. Die volgende getuienisse is beskikbaar: 12.1 Omgeeliefde 1 Plettenbergbaai (Mense gee om) 12.2 Omgeeliefde 2 Kranshoek (Ek is Henry Moody) 12.3

Vrygemaak… daarom gee ons om

2017-05-06T14:04:51+02:006 May 2017|Categories: Artikels|

Liefhê, omgee, barmhartigheid bewys, versorg en skuiling bied is vir ons onlosmaaklik deel van Christen-wees. In ons viering van die Reformasie in 2017 word ons opnuut herinner in watter teologiese oortuigings hierdie lewensdeugde ingebed is en uit watter plek ons leef tot diens van God en ons naaste – die plek van vryheid. Die Goeie

Go to Top