Die droogte en waterkrisis in die Wes Kaap laat ons opnuut ons afhanklikheid van God besef. In moeilike tye het ons ‘n behoefte om te bely wat ons glo. Op die Wes Kaap Sinode se YouTube kanaal, kan die DagZero-belydenis, asook sewe liturgiese watermomente (in datumvolgorde van die sewe Sondae in Lydenstyd) besigtig word. Gaan na youtube/ngweskaap en gebruik die soekterm ‘Ons bely’. Hier is een van die direkte skakels: