Getuienisse kan gekyk word deur na Bybelmedia se YouTube kanaal te gaan: youtube/bybelmedia. Op die kanaal gebruik die soekterm “Impakstories”. Die speellys sal oopmaak. Die volgende getuienisse is beskikbaar:

12.1 Omgeeliefde 1 Plettenbergbaai
(Mense gee om)

12.2 Omgeeliefde 2 Kranshoek
(Ek is Henry Moody)

12.3 Paul Parold Brenton on Sea
(Ons is net dankbaar)

12.4 Heide en Wayne Kidd Knysna
(Mense wat ander help)