INISIATIEWE
Om mekaar in moeilike tye te ondersteun, is ten diepste ‘n uitdrukking van ons liefde vir God. (GALASIËRS 6:2 Dra mekaar se laste, en gee op dié manier uitvoering aan die wet van Christus.) Hierdie dra van mekaar se laste, is soms in die vorm van ‘n hospitaal besoek…
Rampgebeure is uniek. Enkele rampe wat die afgelope 50 jaar in die Wes-Kaap uitgespeel het, was die aardbewing in Ceres (1969); die Laingsburg-vloed (1981); die polities gedrewe menseslagting in Worcester (1996); die meer onlangse Suid-Kaap brande…
Die CAD Wes- en Suid-Kaap is ‘n dinamiese organisasie wat vanuit Christelike oortuiging ‘n vertroulike en vriendskapsgedrewe ondersteunings- en motiveringsdiens lewer. Ons visie is…